Paul Eilers
Suid-Afrikaanse akteur
Paul Eilers († 28 Junie 2019)[1][3] was 'n Suid-Afrikaanse akteur en rolprentregisseur en -vervaardiger.[4]
Paul Eilers | |
Sterfte | 28 Junie 2019[1][2] (op 74)[3] |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur, rolprentregisseur, rolprentvervaardiger |
Rolprente | Vyfster (TV-reeks, 1982) Koöperasiestories (TV-reeks, 1983) Vyfster: Die Slot (1986) Dada en die Flower (1986) Paljas (1997) Roepman (2011) Verraaiers (2012) Stuur groete aan Mannetjies Roux (2013) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dood
wysigHy woon van 1995 tot en met sy dood op Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.[1] Hy is op 28 Junie 2019 in die ouderdom van 74 aan 'n hartaanval oorlede.[1][2][5][3]
Filmografie (as akteur)
wysigRolprente
wysig- 1970: Die 3 v.d. Merwes, as Anton
- 1971: Freddie's in Love
- 1976: Die Nagloper, as Schalk
- 1976: Die Rebel, as Altman
- 1978: Nagspel, as Poen
- 1981: Die Vrede van Vereeniging, as generaal Christiaan de Wet
- 1981: Gazette, as Krynauw
- 1982: Gideon Scheepers, as kaptein Tennant
- 1983: The Skull, as Hendrik Eksteen
- 1983: Danie Theron, as generaal Christiaan de Wet
- 1986: Vyfster: Die Slot, as Polka
- 1986: Dada en die Flower, as die skoolhoof
- 1988: Back to Freedom, as kolonel Morales
- 1989: The Tattoo Chase, as tronkbewaarder
- 1989: Dirty Games, as professor Adjaman
- 1992: Die Binnekring II, as majoor Schoeman
- 1992: The Angel, the Bicycle and the Chinaman's Finger, as minister van pos en telekommunikasie
- 1997: Paljas, as die sersant
- 2004: Country of My Skull, as die polisiegeneraal
- 2004: Oh Schuks ... I’m Gatvol!, as die man van Afkaq
- 2011: Roepman, as die dominee
- 2013: Musiek vir die Agtergrond, as Pieter
- 2015: Die Ontwaking, as kolonel Silas Sauls
- 2016: Free State, as majoor Koot van Staden
- 2016: Jonathan: Die Movie, as Hartogh
- 2018: Dominee Tienie, as At[1]
Televisiereekse
wysig- 1958: Decoy, as Sonny van Brock
- 1976: Willem, as die kinderontvoerder
- 1976: Dokter, Dokter
- 1981: Ntunzini-Spa
- 1981: Die Avonture van Joachim Verwey
- 1982: Vyfster, as Polka[1]
- 1983: Dennekruin 12, as Wynand de Bruyn
- 1983: Koöperasiestories, as Sampie Geel
- 1984: Die Dood Van Elmien Adler
- 1986: Konflikhantering
- 1986: Hoekie vir Eensames, as Ollie
- 1986: Vyfster 2, as Polka
- 1988: Moordspeletjies, as Patrick
- 1988: The Sea Tiger, as kaptein Koenig
- 1988: Kinders van die Sabbatsee, as Jonathan
- 1989: Vleuels, as kommandant Davey Pienaar
- 1990: Mooirivier, as Roland van Beeck
- 1990: Die Binnekring, as die TV-nuusleser
- 1991: Die Sonkring, as Adam Gerber[1]
- 1993: Die Sonkring II, as Adam Gerber
- 1994: Triptiek, as Dries
- 1995: Sleurstroom, as Briggs
- 1995: Die Laksman, as majoor Bakkies Vermeulen
- 1996: Rhodes (TV mini-reeks), as dr. Hans Sauer
- 2005: Amalia, as Sampie Lourens
Filmografie (as regisseur)
wysigRolprente
wysig- 2011: Roepman
- 2012: Verraaiers
- 2013: Stuur groete aan Mannetjies Roux
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 Pienaar, Cheréne (29 Junie 2019). Nuus van akteur Paul Eilers se dood skok. Die Burger. URL besoek op 29 Junie 2019.
- ↑ 2,0 2,1 Lourens, Mariné (29 Junie 2019). "Afrikaanse regisseur, veteraanakteur sterf". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2019. Besoek op 29 Junie 2019.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 Lourens, Mariné (29 Junie 2019). "Paul Eilers: ʼn Legende gegroet". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2019. Besoek op 29 Junie 2019.
- ↑ Profiel op Who’s Who SA Geargiveer 6 Oktober 2012 op Wayback Machine, besoek op 4 November 2012
- ↑ "South African actor Paul Eilers dies". The Citizen (in Engels). 29 Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2019. Besoek op 29 Junie 2019.