Dada en die flower
(Aangestuur vanaf Dada en die Flower)
Dada en die Flower is 'n Afrikaanse rolprent wat op 28 November 1986 vrygestel is.
Dada en die Flower | |
---|---|
Regisseur | Jan Scholtz |
Draaiboek | Jan Scholtz |
Met | Sydney Hart Natania van Heerden Sean du Preez |
Kinematografie | Paul Marais |
Redigeerder | Johan Lategan |
Uitgereik | 28 November 1986 |
Speeltyd | 87 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n romantiese komedie.
Hoofrolspelers
wysig- Sydney Hart as Dawid 'Flower' Blom
- Natania van Heerden as Imogene 'Dada' van Themaat
- Sean du Preez as Gappie du Preez
- Christo Niehaus as Cassie
- Bennet de Klerk as Stewart 'Stewie' Hudson
- Martie Fourie as Heleen
- Cobus Rossouw as Dr. Robert van Themaat
- Corrie Huyser as Eulanie van Themaat
- Sandra Kotze as Annette Krynauw
- Nic de Jager as John van Aarde
- Paul Eilers as die skoolhoof
- Peter Krummeck as kaptein Anderson
- Bill Flynn as die verkeerskonstabel
- Elsa Krantz as mev. Hudson
- Johan Scholtz as Grote
Storielyn
wysigDada en die Flower is ‘n verhaal oor ses matriek maats se kameraderie, hul matriekvakansie saam in Margate, hul eerste “wegbreek” en hul eerste volwasse liefde.