Suid-Afrikaanse Klas 18E, Reeks 1
Die Suid-Afrikaanse Klas 18E, Reeks 1 van 2000 is 'n elektriese lokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë en later Spoornet en Transnet Freight Rail gebruik is. Die lokomotief benodig 3 kV gelykstroom toevoer.
Spoornet no. 18-224 by Ladysmith, KwaZulu-Natal, 5 Augustus 2007 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Elektries |
Ontwerper | Union Carriage & Wagon |
Vervaardiger | Union Carriage & Wagon |
Model | UCW 6E1 Reeks 6 tot 11[1] |
Klas | Klas 18E |
Vervaardig | 1976-1985 |
Aantal gebou | 540 Reeks 6 tot 11 |
Herbouer | Transwerk Koedoespoort Transnet Rail Engineering |
Herboudatum | 2000-2009 |
Aantal herbou | 446 |
Bouspesifikasies | |
UIC wielklassifikasie | Bo-Bo |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Bogies | 3.43 m wielbasis |
Wielbasis | 11.279 m |
Lengte | 15.494 m |
Breedte | 2.896 m |
Hoogte | 4.089 m pantograwe neer |
Asbelasting | 22 226 kg |
Lokomotiefmassa | 88 904 kg |
Kragverkryging | Pantograwe[2] |
Werkverrigting | |
Lokomotiefremme | Reostaties |
Lug & Vakuum | |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Spoornet Transnet Freight Rail PRASA |
Kragklas | 3 kV DC |
Aantal in klas | 446 |
Vlootnommer(s) | 18-001 tot 18-420 18-500 tot 18-525 |
Afleweringsdatum | 2000-2009 |
Eerste tog | 2000 |
Die oorspronklike lokomotiewe is van 1976 tot 1985 deur Union Carriage & Wagon in Nigel, Transvaal, gebou met die elektriese toerusting verskaf deur General Electric Company (GEC). UCW het nie bounommers aan die lokomotiewe toegeken nie, maar die SAR-eenheidnommers vir hulle rekordhouding gebruik.
Verwysings
wysig- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112.
- ↑ South African Railways Index and Diagrams Electric and Diesel Locomotives, 610mm and 1065mm Gauges, Ref LXD 14/1/100/20, 28 Januarie 1975, soos gewysig