Suid-Afrikaanse Klas 18E, Reeks 2

Die Suid-Afrikaanse Klas 18E, Reeks 2 van 2009 is 'n Suid-Afrikaanse elektriese lokomotief van die Transnet Freight Rail-era. In 2000 het Spoornet begin met 'n program om Klas 6E1, Reeks 6 tot 11 lokomotiewe te herbou na Klas 18E, Reeks 1-lokomotiewe. Die meeste van die Klas 6E1s wat voorheen geherklassifiseer of verander is na Klas 16E of Klas 17E is ook herbou na Reeks 1. Die herbou na Reeks 1-lokomotiewe is gestaak in 2009, met 446 eenhede voltooi.

Suid-Afrikaanse Klas 18E, Reeks 2

Transnet Freight no. 18-670 en sy tweeling te Beaufort-Wes, Wes-Kaap, 27 Maart 2013
Tipe en oorsprong
Kragtipe Elektries
Ontwerper Union Carriage & Wagon
Vervaardiger Union Carriage & Wagon
Model UCW 6E1 Reeks 2 tot 8
Klas Klas 18E
Vervaardig 1971-1981
Aantal gebou 755
Herbouer Transnet Rail Engineering
Herboudatum 2009-tans
Aantal herbou Onderweg
Bouspesifikasies
UIC wielklassifikasie Bo-Bo
Spoorbreedte Kaapspoor
Bogies 3.43 m wielbasis
Wielbasis 11.279 m
Lengte 15.494 m
Breedte 2.896 m
Hoogte 4.089 m pantograwe neer
Asbelasting 22 226 kg
Lokomotiefmassa 88 904 kg
Kragverkryging Pantograwe[1]
Werkverrigting
Lokomotiefremme Reostaties
Lug & Vakuum
Diensgeskiedenis
Gebruiker Transnet Freight Rail
PRASA
Kragklas 3 kV DC
Vlootnommer(s) 18-421 tot 18-435,
18-600 en verder
Afleweringsdatum 2009-tans
Eerste tog 2009

Sedert laat 2009 is alle Klas 6E1-lokomotiewe wat vir Transnet Freight Rail en die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (PRASA) herbou is, as Klas 18E, Reeks 2 geklassifiseer. Hulle is herbou vanuit Klas 6E1, Reeks 2 tot 8 lokomotiewe.

Modelle en kleurskemas

wysig

Die Klas 6E1 herboue word in die volgende foto's geillustreer.

Herbou uit Klas 6E1, Reeks 3
Herbou uit Klas 6E1, Reeks 4
Herbou uit Klas 6E1, Reeks 5
Herbou uit Klas 6E1, Reeks 6
Herbou uit Klas 6E1, Reeks 7
Herbou uit Klas 6E1, Reeks 8

Verwysings

wysig
  1. South African Railways Index and Diagrams Electric and Diesel Locomotives, 610mm and 1065mm Gauges, Ref LXD 14/1/100/20, 28 Januarie 1975