Suihua
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Suihua (Chinees: 绥化) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 5 416 439 in 2010.
Suihua 绥化 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 46°38′00″N 126°59′00″O / 46.63333°N 126.98333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Heilongjiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhu Qingwen (朱清文) |
• Burgemeester | Wang Jinhui (王金会) |
Oppervlak | |
• Stad | 13 595 km2 (35 211 vk. myl) |
• Stedelik | 1 051 km2 (2 723 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 5 416 439 |
• Digtheid | 400/km2 (150/vk. myl) |
• Stedelik | 849 033 |
• Stedelike digtheid | 810/km2 (310/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 152000 |
Skakelkodes | 0455 |
Webwerf | suihua.gov.cn |
Die stad is in die verre noordooste van China, wes van Mongolië, suid van Rusland en noord van Noord-Korea geleë. Suihua grens in die ooste aan Yichun, in die suide aan Harbin, in die weste aan Daqing, in die noordweste aan Qiqihar en in die noorde aan Heihe.