Suk Kwartet

'n strykkwartet wat in 1968 gestig is en vernoem is na die Tsjeggiese komponis Josef Suk

Die Suk Strykkwartet of Suk Kwartet (Tsjeggies: Sukovo Kvarteto) is 'n strykkwartet wat in 1968 gestig is en vernoem is na die Tsjeggiese komponis Josef Suk. Hulle het o.a. vir die Supraphon plaatetiket opnames gemaak van Beethoven se Strykkwintette Opusse 4 en 104 saam met Karel Špelina.[1]

  • Ivan Štraus
  • Jan Štros
  • Karel Řehák
  • Vojtěch Jouza

Verwysings

wysig
  1. https://www.discogs.com/artist/2532797-Suk-Quartet .Opgespoor en besoek op 14 September 2019