Sukoró
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sukoró is ’n dorpie in die Fejér-graafskap van Hongarye.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Hongarye |
Stigting | 1270 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 16,27 vk km |
Hoogte bo seevlak | - m |
Bevolking: | |
- Totaal (2004) | 975 |
- Bevolkingsdigtheid | 60/vk km |
Tydsone | CET / UTC +1 |
- Somertyd | CEST / UTC +2 |
Burgemeester | |
Amptelike Webwerf | sukoro.hu |
Geskiedenis
wysigSukoró is vandag ’n vakansieoord in Hongarye wat aan die noordelike kus van die Velenceimeer aan die suidelike voet van die Velencei-heuwels geleë is. Sukoró is die eerste keer as “Sukoró” benoem in dokumente uit die jaar 1270. Die oorwinning by Pákozd-Sukoró tydens die Onafhanklikheidsoorlog in 1848 het aan die goeie naam van die dorpie gebou. Lajos Kossuth het op 28 September ’n oorlogsraadsvergadering gehou in ’n Calvinistiese Kerk in Sukoró om voorbereidings te tref vir die Slag van Pákozd, waarvan die nagedagtenis steeds bewaar word.[1]