Sumqayit
stad in Azerbeidjan
Sumqayit (Azerbeidjans: Sumqayıt; ook bekend as Sumgait of Sumgayit) is die derde grootste stad in Azerbeidjan. Volgens die 2009-sensus het die stad 'n bevolking van 309 446 gehad en 'n oppervlakte van 80 km².[1]
Sumqayit Sumqayıt | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 40°35′23″N 49°40′07″E / 40.58972°N 49.66861°O | |
Land | Azerbeidjan |
Stigting | 22 November 1949 |
Regering | |
• Burgemeester | Eldar Azizov |
Oppervlak | |
• Totaal | 80 km2 (30 vk. myl) |
Hoogte | 26 m (85 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 309 446 |
• Digtheid | 3 900/km2 (10 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+04:00 (AZT) |
• Somertyd | UTC+05:00 (AZT) |
Webwerf | www.sumqayit-ih.gov.az |
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ GeoHive.com - Azerbaijan Geargiveer 19 April 2015 op Wayback Machine (en)