Sung Jae-ki
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sung Jae-Ki (Koreaans: 성재기, Hanja: 成在基, 11 September 1967 – 26 Julie 2013) was 'n Suid-Koreaanse politikus, menseregte aktivis, anti-feminis, liberalistiese filosoof en die leier van die Koreaanse Man-vereniging (남성연대 男性連帶).[1]
Sung Jae-ki 성재기 (成在基) | |
---|---|
Gebore | 11 September 1967 |
Sterf | 26 Julie 2013 |
Nasionaliteit | Suid-Korea |
Bekend vir | Mensereg-aktivis |
Eggenoot | Park Eun-gyong |
Verwysings
wysig- ↑ (en) Suicide performance and journalist ethics News Dongah
Eksterne skakels
wysig- (en) South Korean channel films suicide Geargiveer 1 Augustus 2013 op Wayback Machine
- (en) Suicide performance and journalist ethics News Dongah
- (en) Police continue search for missing men's rights activist yonhapnews
- (en) Body of Sung Jae-gi found in Han River Koreaherald 2013.07.29