Susanna van Biljon
Susanna van Biljon is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 September 2010 vrygestel is. Die film het R1,4 miljoen by die loket verdien.[1]
Susanna van Biljon | |
---|---|
Regisseur | Bromley Cawood |
Met | Karen Zoid David Rees Nico Panagio Kurt Darren Shaleen Surtie-Richards |
Ateljee | Franz MarX-films |
Verspreider | Nu Metro |
Uitgereik | 23 September 2010 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Genre
wysigDie rolprent is 'n romantiese drama.
Hoofrolspelers
wysig- Karen Zoid as Rebecca Dreyer
- David Rees as Dirk
- Nico Panagio
- Kurt Darren
- Shaleen Surtie-Richards
- Marié du Toit as Mev. Dreyer, 'n streng musiekonderwyseres
- Hannes van Wyk as Johan de Villiers
- Anna Davel as Amanda
En andere.
Storielyn
wysigSusanna van Biljon (gespeel deur Karen Zoid) is 'n 40-jarige oujongnooi wat steeds by haar ma in die huis bly, maar wie se grootste droom dit is om eendag te sing.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ ‘Roepman’ laat geld inrol, Beeld, 10 Augustus 2011