Suurkaree

plantspesie

Die suurkaree (Searsia ciliata), voorheen Rhus ciliata, is 'n struik of boom wat tot 4 m hoog kan word. Die blare is geurig en goeie veevoer. Dit kom in Griekwaland-Wes, Vrystaat, Namibië, Lesotho en Botswana voor. In Engels staan die boom bekend as die Sour Karee.[1]

Suurkaree
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. ciliata
Binomiale naam
Searsia ciliata
(Licht. ex Schult.), A.J.Mill. (2001)
Sinonieme
  • Rhus ciliata Licht. ex Schult.
  • Rhus concinna Burch.
  • Toxicodendron ciliatum (Licht. ex Schult.) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 381.[2]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op 30 Januarie 2018.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig