Sveinn Ólafur Gunnarsson
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sveinn Ólafur Gunnarsson (gebore 1976) is 'n Yslandse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Either Way (2011), Metalhead (2013), Autumn Lights (2016), en Heartstone (2016).
Sveinn Ólafur Gunnarsson | |
Geboorte | 1976 (47–48 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Yslands |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2006– |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2011: Either Way
- 2013: Metalhead
- 2014: Life in a Fishbowl
- 2016: Autumn Lights
- 2016: Heartstone
- 2016: Cruelty
- 2019: The County
Televisiereekse
wysig- 2009: The Cliff
- 2011: Makalaus
- 2017: Stella Blómkvist
- 2019: Happily Never After