Swaelstertstormswael
Die swaelstertstormswael (Oceanodroma leucorhoa) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 22 cm groot en weeg 40 – 50 g met 'n vlerkspan van 45 – 50 sentimeter. Daar broei 8 miljoen pare in Noord-Atlantiese en Noord-Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Leach's storm-petrel.
Swaelstertstormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. leucorhoa
|
Binomiale naam | |
Oceanodroma leucorhoa (Vieillot, 1818)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Oceanodroma leucorhoa. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Oceanodroma leucorhoa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 7 Desember 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)