Swahili Wikipedia
Swahili Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Swahili |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Outeur | Die gemeenskap |
Huidige status | Aktief |
URL | http://sw.wikipedia.org/ |
Die Swahili Wikipedia (Wikipedia ya Kiswahili) is die Swahili weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 88 177 artikels, wat dit die 78ste grootste Wikipediaprojek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongotale met meer as 1 000 artikels. Die Swahili Wikipedia is tans die derde grootste Afrikawikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia en die Malgassiese Wikipedia.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Swahili Wikipedia. |
- Tuisblad van die Swahili Wikipedia
- Statistiek vir die Swahili Wikipedia deur Erik Zachte
- Takwimu Wikipedia ya Kiswahili – statistieke vir die Swahili Wikipedia