Tswana Wikipedia
Wikipedia-logo-v2.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tswana
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://tn.wikipedia.org/

Die Tswana Wikipedia is die Tswana-weergawe van Wikipedia, 'n gratis, ope-inhoud aanlynensiklopedie. Volgens die aantal artikels is dit die 275ste grootste Wikipedia-projek.[1]

Die Wikipedia het tans 2 860 bladsye, waarvan 713 artikels is. Dit het 7 529 geregistreerde gebruikers, van wie 16 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het altesaam 23 710 wysigings aangebring en 0 lêers opgelaai.

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig