Swartbekkakelaar
Die swartbekkakelaar (Rhinopomastus cyanomelas) is 'n algemene standvoël in droë savanne en oop breëblaarboomveld. Die voël is 24 – 28 cm groot en weeg 25 – 40 gram. In Engels staan die voël bekend as Common Scimitarbill.
Swartbekkakelaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. cyanomelas
|
Binomiale naam | |
Rhinopomastus cyanomelas (Vieillot, 1819)
|
Fotogalery
wysig-
Onvolwasse swartbekkakelaar in die Etosha Nasionale Park.
-
Swartbekkakelaar in Khwai, Botswana.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Rhinopomastus cyanomelas. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Rhinopomastus cyanomelas". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)