Swartbergspeldekussing
Spesie van die speldekussings
Die Swartbergspeldekussing (Leucospermum wittebergense) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Witteberg tot Swartberg tot die Kougaberge. Die struik word tot 1.5 m groot en dra blomme van Augustus tot Januarie.
Swartbergspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. wittebergense
|
Binomiale naam | |
Leucospermum wittebergense Compton, 1931
|
In Engels staan dit as die Swartberg Pincushion bekend.
Sien ook
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartbergspeldekussing.