Swartblestinker
Die swartblestinker (Pogoniulus bilineatus) is 'n algemene standvoël in woud, woudrand en digte boomveld. Die voël kom voor aan die ooskus van Suider-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 – 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Yellow-rumped Tinkerbird.
Swartblestinker | |
---|---|
'n Jong swartblestinker
| |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. bilineatus
|
Binomiale naam | |
Pogoniulus bilineatus (Sundevall, 1850)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Pogoniulus bilineatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)