Swartkopalbatros
voëlspesie
Die Swartkopalbatros (Phoebetria palpebrata) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is en is 'n swerwer. Die voël lyk baie soos die Bruinalbatros maar het 'n ligter nekkraag wat tot grys oorgaan op die rug. Die voël is 80 – 90 cm lank en weeg 2.6 - 3.6 kg en het 'n vlerkspan van 2 - 2,2 m. Die voël kom voor in die Antarktiese gebiede en staan in Engels bekend as Light-mantled Albatross.
Swartkopalbatros | |
---|---|
Swartkopalbatros in vlug. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. palpebrata
|
Binomiale naam | |
Phoebetria palpebrata | |
Sinonieme | |
Diomedea palpebrata[3] |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Phoebetria palpebrata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)
- ↑ American Ornithologists' Union (1998)