Swartneksterretjie

(Aangestuur vanaf Swartkroonseeswael)

Die Swartneksterretjie (Sterna sumatrana) is 'n voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle slaap soms by riviermondings saam met ander sterretjies. Die voël is 30 cm lank, 90 g groot met 'n vlerkspan van 60 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black-naped Tern.

Swartneksterretjie
Swartneksterretjie in Australië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. sumatrana
Binomiale naam
Sterna sumatrana
Raffles, 1822

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sterna sumatrana

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Sterna sumatrana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)