Maak hoofkeuseskerm oop

Die Swartoogboslaksman (Chlorophoneus nigrifrons) is 'n skaars standvoël van die woudblaredak en middelstratum, met rank- en slingerplante gedrapeer. Die voël is 19 cm groot en weeg 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-fronted Bushshrike.

Swartoogboslaksman
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Telophorus
Spesie: T. nigrifrons
Binomiale naam
Telophorus nigrifrons
(Reichenow, 1896)
Sinonieme

Chlorophoneus nigrifrons
Malaconotus nigrifrons

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig