Swartpensstormswael
voëlspesie
Die Swartpensstormswael (Fregetta tropica) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 50 - 60 g met 'n vlerkspan van 44 - 48 sentimeter. Daar broei 150,000 pare in die somer op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied storm-petrel.
Swartpensstormswael | |
---|---|
Naby Kaapstad, Suid-Afrika | |
Illustrasie deur John Gould | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. tropica
|
Binomiale naam | |
Fregetta tropica (Gould, 1844)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7