Swartvlerkkoningalbatros
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Swartvlerkkoningmalmok)
Die Swartvlerkkoningalbatros (Diomedea sanfordi) is 'n voël wat die Suid-Afrikaanse kus selde besoek. Die voël is 107 – 122 cm groot, weeg 6 – 8 kg en het 'n vlerkspan van 2.7 - 3.4 meter. Hulle broei op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Northern royal albatros.
Swartvlerkkoningalbatros | |
---|---|
Swartvlerkkoningalbatros (saam met 'n Chroicocephalus scopulinus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. sanfordi
|
Binomiale naam | |
Diomedea sanfordi | |
Sinonieme | |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Diomedea sanfordi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ 2,0 2,1 Brands, S. (2008)