Maak hoofkeuseskerm oop

Die Swinhoestormswael (Oceanodroma monorhis) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 38 - 40 g met 'n vlerkspan van 44 - 48 sentimeter. Die voël broei op noordwestelike Stille Oseaan-eilande. In Engels staan die voël bekend as Swinhoe's storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken in Suid-Afrika.

Swinhoestormswael
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Hydrobatinae
Genus: Oceanodroma
Spesie: O. monorhis
Binomiale naam
Oceanodroma monorhis
(Swinhoe, 1867)
Sinonieme

Thalassidroma monorhis Swinhoe, 1867

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Oceanodroma monorhis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.