Taif
Taif (Arabies: الطائف; aṭ-Ṭā'if) is 'n stad in die Mekka-provinsie van westelike Saoedi-Arabië. Die stad het 'n bevolking van sowat 1 281 613 in 2010–2011 gehad. Die stadsentrum is bekend vir sy druiwe, granaatjie, vye, rose en heuning. Taif is sowat 70 km suidoos van Mekka geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Saoedi-Arabië |
Provinsie | Mekka |
Koördinate | 21°26′N 40°21′O / 21.433°N 40.350°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 321 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 879 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010–2011) | 1 281 613 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 623 vk/km |
Tydsone | UTC +03:00 |
Burgemeester | Saad bin Migbel |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Taif.
- (en) Toerisme-inligting oor Taif op Wikivoyage