Taiwannese presidentsverkiesing 2024
Die Taiwannese presidentsverkiesing van 2024 (Chinese: 2024年中華民國總統選舉) is op 13 Januarie 2024 gehou om te bepaal wie die 16ste President van die Republiek China sal wees. Visepresident Lai Ching-te van die Demokratiese Progressiewe Party het teen Hou Yu-ih van die Kuomintang in die verkiesing meegeding om presidentskap. Lai het Hou verslaan en hy is op 20 Mei 2024 in die amp beëdig. [1][2]
Die sittende president Tsai Ing-wen van die Demokratiese Progressiewe Party was weens termynbeperkings nie vir herverkiesing verkiesbaar nie.
19,548,531 Taiwaneese het gestem, die grootste getal tot nog toe, waarvan Lai en Hsiao 40.05% op hul verenig het, en Hou en Jaw, 33.49%.[3]
Genomineerde presidentskandidate
wysigGenomineerde visepresidentskandidate
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Taiwan sets next presidential election for January 2024". Nikkei Asia. 11 Maart 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2023. Besoek op 18 Maart 2023.
- ↑ "Taiwan sets Jan 13, 2024 for presidential, legislative elections". Taiwan News. 10 Maart 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2023. Besoek op 8 Augustus 2023.
- ↑ "results". TaiwanPlus. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2024. Besoek op 13 Januarie 2024.