Hsinchu
Hsinchu of Xinzhu (Chinees: 新竹, Pinyin: Xīnzhú, Wade–Giles: Hsin¹-chu²) is 'n stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met sowat 448 207 inwoners in 2019. Hsinchu is 'n winderige kusstad wat aan die Straat van Taiwan in die weste geleë is, en grens aan Hsinchu County in die ooste en Miaoli County in die suide.
Kaart | Seël |
Vlag | |
Land | Republiek China |
Administratiewe gewes | Noord-Taiwan |
Koördinate | |
Stigting | 1711 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 104,15 vk km |
Hoogte bo seevlak | - m |
Bevolking: | |
- Totaal (2019) | 448 207 |
- Bevolkingsdigtheid | 3995,74/vk km |
Tydsone | UTC +8 (CST) |
Burgemeester | Lin Chih-chien (DPP) |
Amptelike Webwerf | www.hccg.gov.tw Geargiveer 19 Februarie 2006 op Wayback Machine |