Tambofka (Astrachan-oblast)

Tambofka (Russies: Тамбовка) is 'n Kasakse dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Tambofka Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Asjoeloek, insluit. Dit lê op die Asjoeloekrivier.

Tambofka

Тамбовка
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Tambofka is in Astrachan-oblast
Tambofka
Tambofka
Die ligging van Tambofka in Astrachan-oblast
Koördinate: 47°18′50″N 47°22′51″O / 47.31389°N 47.38083°O / 47.31389; 47.38083
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonCharabali
Bevolking
 • Totaal2 487
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416020

Die dorpie is in 1827 gestig deur die Russiese setlaars uit die huidige Tambof- en Woronezj-oblaste.

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Tambofka 2 431 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 21 Julie 2023.