Tangens
Die tangens van 'n hoek word gedefinieer as die verhouding tussen die teenoorstaande en die aanliggende sye van 'n reghoekige driehoek.
In reghoekige driehoek ABC is: ;
En ook:
;
;
Om te onthou
wysigSin: “sints” → sin = teenoorstaande oor skuins
Cos: “cosas” → cos = aangrensend oor skuins
Tan: “tanta” → tan = teenoorstaande oor aangrensend
Inverse- of boogtan
wysigWanneer die hoek uitgewerk word van die verhouding van die sye, noem ons dit boogtan of die inverse van tan.
Die boogtan van 1.0 is 45° of:
In Engels word dit "arctan" genoem.
Excel
wysigIn Microsoft Excel word die hoek in radiale gebruik en daarom word tangens soos volg gebruik:
- TAN(45*PI()/180) = TAN(RADIANS(45)) = 1
- ATAN(1)*180/PI() = DEGREES(ATAN(1)) = 45