Tapachula
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tapachula is 'n stad in die suide van die Meksikaanse deelstaat van Chiapas. Die stad het 'n oppervlakte van 303 vk km en het 'n bevolking van 282 420 in 2005 gehad.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Meksiko |
Deelstaat | Chiapas |
Koördinate | 14°54′00″N 92°16′00″W / 14.90000°N 92.26667°W |
Gestig op | 1821 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 303 vk km |
Hoogte bo seevlak | 150 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 282 420 |
- Bevolkingsdigtheid | 932/vk km |
Tydsone | UTC -6 |
Burgemeester | Emmanuel Nivon Gonzalez |
Amptelike Webwerf | www.tapachula.gob.mx |