Chiapas
Chiapas (uitgespreek [ˈtʃjapas]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.
- Hoofstad (en grootste stad): Tuxtla Gutiérrez
- Oppervlakte: 73 289 km²
- Bevolking: 4 796 580 (2010 sensus)
| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Chiapas ("Vrye en onafhanklike staat van Chiapas") | |||||
Volkslied: Himno a Chiapas ("Volkslied van Chiapas") | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Tuxtla Gutiérrez | ||||
Grootste stad | Tuxtla Gutiérrez | ||||
Munisipaliteite | 118 | ||||
Oppervlakte | 73 289 km²[1] (10de) | ||||
Hoogste punt | Tacaná (4 080 m[2]) | ||||
Bevolking (2010) - Totaal - Digtheid |
4 796 580[3] (7de) 65 inw./km² (15de) | ||||
Demoniem | Chiapaneco (a) | ||||
Goewerneur | Juan Sabines Guerrero (PRD) | ||||
Senators[4] | Manuel Velasco (PVEM) María Elena Orantes (PRI) Rubén Velázquez (PRD) | ||||
Stigting | 14 September 1824[5] (19de) | ||||
MOI (2010) | 0,739 – middel (32ste) | ||||
BBP (KKP (2010) - Totaal - Per capita |
11 957 977,89 VSA-$[6] 2 493 VSA-$ | ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC−6) CDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 29-30 | ||||
ISO 3166-2 | MX-CHP | ||||
Amptelike webwerf | chiapas.gob.mx |
Verwysings
wysig- ↑ "Resumen" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2007. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Relieve" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2010. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Mexico en Cifras" (in Spaans). INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2012. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Senadores por Chiapas LXI Legislatura" (in Spaans). Senado de la República. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "La diputación provincial y el federalismo mexicano" (in Spaans). Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Reporte: Jueves 3 de Junio del 2010. Cierre del peso mexicano" (in Spaans). www.pesomexicano.com.mx. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2018. Besoek op 24 Julie 2012.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Chiapas. |
- (es) Amptelike webwerf