Tarryn Lamb

Suid-Afrikaanse sangeres

Tarryn Lamb is 'n Afrikaanse sangeres. Sy wen Ghoema-toekennings in 2019 vir vroulike kunstenaar van die jaar, album van die jaar en beste kontemporêre album deur 'n vroulike kunstenaar vir Mal oor jou. Sy was 'n mentor op die Afrikaanse sangkompetisie Die Kontrak.

Tarryn Lamb
Tarryn-lamb2-444x640.jpg
Agtergrondinligting
Beroep(e)Sangeres

DiskografieWysig

  • Mal oor jou

Eksterne skakelsWysig