Tatal (Russies en Kalmikies: Татал) is 'n dorpie in Joesta-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Tatal Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Tsjompot, insluit.

Tatal

Татал
Dorpie
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Die ligging van Kalmikië in Rusland
Tatal is in Kalmikië
Tatal
Tatal
Die ligging van Tatal in Kalmikië
Koördinate: 47°17′03″N 46°15′56″O / 47.28417°N 46.26556°O / 47.28417; 46.26556
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKalmikië
RajonJoesta
Bevolking
 • Totaal622
TydsoneUTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Poskode
359310

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Tatal 655 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kalmikiërs 590 90,1%
Russe 28 4,3%
Kasakke 13 2%
Kirgisiërs 6 0,9%
Maris 6 0,9%
Koreane 3 0,5%
Onbekend 9 1,4%
Totaal 655 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 21 Julie 2023.