Tekurivier
Die Tekurivier is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.
Tekurivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 1 167 m |
Koördinate: 27°43′5″S 30°6′19″O / 27.71806°S 30.10528°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Tekurivier se monding by Geonames.org (cc-by)