Tenoor
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Tenoor (vanuit Latyn: tenere: vashou) is 'n funksionele stem in musiek, naamlik die derde stem in die vierstemmige musikale harmonieleer.
Die term tenoor word ook gebruik vir:
- tenoor (sangstem), die hoogste manlike sangstem;
- die laer (maar nie die laagste) variant van 'n aantal musiekinstrumente, soos die:
- tenoorblokfluit
- tenoorsaxofoon
- tenoortromboon
Sien ook
wysig- Sopraan
- Alt
- Bariton
- Bas
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir tenoor.