Die Terblanzboom (Faurea macnaughtonii) is 'n boom wat deel vorm van Faurea (die boekenhoutbome) genus. Dit kom voor vanaf Knysna tot in Eswatini. Hierdie boom is seldsaam en sy FSA-nommer is 74.[2]

Terblanzboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Faurea
Spesie:
F. macnaughtonii
Binomiale naam
Faurea macnaughtonii
E.Phillips, (1912)
Sinonieme
  • Faurea natalensis E.Phillips[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronnelys

wysig