Teyateyaneng
Teyateyaneng is 'n dorpie in Lesotho en is die kampdorp (hoofstad) van die land se Berea-distrik. Die dorp se naam beteken "plek van vinnige sand" en word soms afgekort tot TY. In 2012 het dit 'n bevolking van 75 115 mense gehad.
Teyateyaneng | |
---|---|
Koördinate: 29°9′4″S 27°44′32″O / 29.15111°S 27.74222°O | |
Land | Lesotho |
Distrik | Berea |
Hoogte | 1 693 m (5 554 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 75 115 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Eksterne skakels
wysig- Toerisme-inligting oor Teyateyaneng op Wikivoyage