Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witkroonalbatros (Thalassarche bulleri) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 76 – 81 cm groot en weeg 2.2 - 3.3 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.3 meter. Die voël is nog net tien keer in Suid-Afrika aangeteken. Daar broei jaarliks 30,000 pare op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Buller's Albatross.

Witkroonalbatros
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Thalassarche
Spesie: T. bulleri
Binomiale naam
Thalassarche bulleri
(Rothschild, 1893)[2]
'n Witkroonalbatros in vlug.
Thalassarche bulleri in flight 2 - SE Tasmania.jpg

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche bulleri". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 
  2. Brands, S. (2008)