Geelbeksterretjie

(Aangestuur vanaf Thalasseus bergii)

Die Geelbeksterretjie of Geelbekseeswael (Sterna bergii) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan dit bekend as die Swift tern.

Geelbeksterretjie
Geelbeksterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. bergii
Binomiale naam
Thalasseus bergii
(Lichtenstein, 1823)
██ Broei██ Oorwinter
Thalasseus bergii

Voorkoms

wysig

Die Geelbeksterretjie is 'n groot grys voël met 'n wit onderkant en 'n swart mus. Die snawel is geel en die pote is swart.

Habitat en gewoontes

wysig

Die voël vang vis aflandig en broei op aflandige eilande of nader aan die kus. Dit is 'n groepsvoël en word aangetref in groot swerms. Hulle jag vis naby die wateroppervlak en slaap op strande.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2009). "Sterna bergii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 6 Oktober 2010. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)