Elegante sterretjie
(Aangestuur vanaf Thalasseus elegans)
Die Elegante sterretjie (Thalasseus elegans) is 'n seldsame voël en swerwer en slegs twee keer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 38 – 41 cm lank, 200 - 320 g groot met 'n vlerkspan van 95 – 110 cm. In Engels staan die voël bekend as die Elegant Tern.
Elegante sterretjie | |
---|---|
Vang vis in California, VSA. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. elegans
|
Binomiale naam | |
Thalasseus elegans (Gambel, 1849)
| |
Sinonieme | |
Sterna elegans Gambel, 1849 |
Fotogalery
wysig-
In vlug.
-
'n Swerm.
-
Vreet 'n vis.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Thalasseus elegans. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- * BirdLife International (2006). Sterna elegans. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.