The Wallflowers
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die groep The Wallflowers is 'n rockgroep van Los Angeles, Kalifornië wat 'n Grammy-toekenning ontvang het.
The Wallflowers | |
---|---|
Oorsprong | Los Angeles, Kalifornië, VSA |
Genres | Rock Alternatiewe rock Kollege rock Folk rock Blues Country |
Jare aktief | 1992 – hede |
Etikette | Columbia MCA Interscope |
Webwerf | TheWallflowers.com |
Lede | Jakob Dylan Fred Eltringham Greg Richling Stuart Mathis |
Gewese lede | Mario Calire Barrie Maguire Peter Yanowitz Tobi Miller Michael |
Geskiedenis
wysig(1992–1994) Die album getitel The Wallflowers
wysigDie groep se self-getitelde debuut album is vrygestel in 1992 deur Virgin Records. Alhoewel dit deur die resensente geprys is, het aanvanklik slegs 40 000 kopieë verkoop. Sedertdien is 'n daar egter reeds 'n beraamde 600 000 kopieë verkoop.
Die oorspronklike lede van die groep bestaan uit die sanger en kitaarspeler Jakob Dylan (die jongste seun van Bob Dylan), basspeler en agtergrondsanger Barrie Maguire, Peter Yanowitz op tromme, Rami Jaffee op orrel en kitaarspeler Tobi Miller. Die vier het opgebreek kort na die vrystelling van hul eerste plaat as gevolg van 'n geskil tussen die lede en hul platemaatskappy.
Die groep het 'n nuwe kontrak met Interscope Records geteken en sedertdien nog vier ander albums uitgereik. Die onlangste, Rebel, Sweetheart was on 2005 vrygestel.
Ateljeealbums
wysig- The Wallflowers (1992)
- Bringing Down the Horse (1996)
- (Breach) (2000)
- Red Letter Days (2002)
- Rebel, Sweetheart (2005)
- Glad All Over (2012)