Thornton Niven Wilder (17 April 18977 Desember 1975) was 'n Amerikaanse skrywer van toneelstukke en romans. Hy het die Pulitzerprys vir Fiksie in 1928 gewen vir sy roman The Bridge of San Luis Rey. Daarbenewens het hy ook die Pulitzerprys vir Drama in 1938 gewen vir sy toneelstuk Our Town, en weer 'n keer in 1943 vir sy toneelstuk The Skin of Our Teeth.

Thornton Wilder
Gebore
Thornton Niven Wilder

17 April 1897
Sterf7 Desember 1975
Hamden, Connecticut, Verenigde State
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materYale-universiteit
Universiteit van Princeton
BeroepDramaturg en romanskrywer
Bekend virThe Bridge of San Luis Rey (1927)
Our Town (1938)
The Skin of Our Teeth (1942)

Eksterne skakels

wysig