Timothy Bateson
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Timothy Bateson (3 April 1926 – 16 September 2009) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Italian Job (1969), High Road to China (1983), Labyrinth (1986), en Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007).
Timothy Bateson | |
Geboortenaam | Timothy Dingwall Bateson |
---|---|
Geboorte | 3 April 1926 |
Sterfte | 16 September 2009 (op 83) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1962: The Golden Rabbit
- 1969: The Italian Job
- 1980: Tanglewoods' Secret
- 1983: High Road to China
- 1986: Labyrinth
- 1991: Living with Technology: A Foundation Course - Patterns in the Dust
- 2007: Harry Potter and the Order of the Phoenix
Televisiereekse
wysig- 1957: The Adventures of Peter Simple
- 1959: Bleak House
- 1960: Barnaby Rudge
- 1961: Three Live Wires
- 1961: Doctor Knock
- 1967: Contrasts
- 1968: Ramshackle Road
- 1969: Canterbury Tales
- 1970: Shine a Light
- 1972: Both Ends Meet
- 1978: Going Straight
- 1978: The Famous Five
- 1979: Diary of a Nobody
- 1981: Chintz
- 1981: Thicker Than Water
- 1984: Ever Decreasing Circles
- 1984: Bird of Prey 2
- 1984: Night Beat News
- 1989: Morris Minor's Marvellous Motors
- 1989: Tugs
- 1990: Never Come Back
- 1993: Bonjour la Classe
- 1995: Paul Merton's Life of Comedy
Televisierolprente
wysig- 1953: A Time to Be Born
- 1955: Marie Tussaud
- 1955: Simon's Treasure
- 1955: Cause for Alarm
- 1982: The Tale of Beatrix Potter
Video's
wysig- 1996: Zorro: A Conspiracy of Blood
- 2007: The Ribos File
- 2007: Weird Science