Timothy Carlton
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Timothy Carlton (gebore 4 Oktober 1939) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Parting Shots (1998) en in die televisiereekse The Lotus Eaters (1972) en Sherlock (2010).
Timothy Carlton | |
Geboortenaam | Timothy Carlton Congdon Cumberbatch[1] |
---|---|
Geboorte | 4 Oktober 1939 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Benedict Cumberbatch |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1998: Parting Shots
Televisiereekse
wysig- 1965: The World of Wooster
- 1969: The Fossett Saga
- 1971: Now Look Here
- 1971: It's Awfully Bad for Your Eyes, Darling
- 1972: The Lotus Eaters
- 1975: The Rough with the Smooth
- 1980: Watch This Space
- 1982: Goodbye, Mr. Kent
- 1987: Pulaski: The TV Detective
- 1995: Next of Kin
- 2010: Sherlock
Verwysings
wysig- ↑ Timothy Carlton birth name, thegazette.co.uk; accessed 2 October 2014.