Tiruchirappalli
Tiruchirappalli (Tamil: திருச்சிராப்பள்ளி, Tiruccirāppaḷḷi, [ˈt̪iɾɯtːʃiɾaːpːaɭːi], ), vroeër Trichinopoly, ook Tiruchi of Trichy genoem, is 'n stad in die Suidwes-Indiese deelstaat Tamil Nadu, met 'n bevolking van 916 857 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die sentrum daarvan geleë.
Tiruchirappalli திருச்சிராப்பள்ளி | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 10°48′18″N 78°41′08″O / 10.80500°N 78.68556°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Tamil Nadu |
Streek | Chola Nadu |
Distrik | Tiruchirapalli |
Regering | |
• Tipe | Tiruchirappalli Munisipale Korporasie |
• Burgemeester | A. Jaya |
Oppervlak | |
• Stad | 167,23 km2 (64,57 vk. myl) |
• Metro | 198,55 km2 (76,66 vk. myl) |
Hoogte | 88 m (289 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 916 857 |
• Digtheid | 5 500/km2 (14 000/vk. myl) |
• Metro | 1 022 518 |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 620 0xx |
Skakelkodes | 0431 |
Webwerf | trichycorporation.gov.in |