Tisjkowo (Astrachan-oblast)
Tisjkowo (Russies: Тишково) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Tisjkowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Forpost Starowatazjenski en Krasni, insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Tisjkowo Тишково | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°01′07″N 48°36′35″O / 46.01861°N 48.60972°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 1 638 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416191 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Tisjkowo 1 632 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 1 553 | 95,2% |
Kasakke | 52 | 3,2% |
Tartare | 6 | 0,4% |
Oesbeke | 5 | 0,3% |
Tabasarane | 4 | 0,2% |
Dargine | 3 | 0,2% |
Onbekend | 9 | 0,6% |
Totaal | 1 632 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Augustus 2023.