Tjoemen-oblast
federale deelgebied van Rusland
Tjoemen-oblast (Russies: Тюме́нская о́бласть, Tjoemenskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Tjoemen.
Tjoemen-oblast Тюменская область | ||||
Die ligging van Tjoemen-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Oeral | |||
Ekonomiese streek | Wes-Siberiese | |||
Stigting | 14 Augustus 1944 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Tjoemen | |||
Leier | Wladimir Jakoesjef | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 3 395 755 | |||
Volgorde | 36ste | |||
Digtheid | 2,37/km2 | |||
Stedelik | 78,1% | |||
Plattelands | 21,9% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 1 435 200 km2 | |||
Volgorde | 3de | |||
Tydsone | UTC+06:00 | |||
Registrasienommer | 72 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://admtyumen.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia