Todd Carty
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Todd Carty (gebore 31 Augustus 1963) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Krull (1983) en in die televisiereekse Tucker's Luck (1983), The Bill (1984), en EastEnders (1985).
Todd Carty | |
Geboortenaam | Todd John Jennings[1] |
---|---|
Geboorte | 31 Augustus 1963 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1983: Krull
- 2006: Treasure of Albion
- 2009: The School That Roared
- 2010: The Perfect Burger
- 2018: Birches
- Amoc
Televisiereekse
wysig- 1983: Tucker's Luck
- 1984: The Bill
- 1985: EastEnders
- 1997: Celebrity Ready, Steady, Cook
- 1998: Paddington Green
- 2000: The Weakest Link
- 2008: Dangerous Adventures for Boys
- 2010: Pointless Celebrities
- 2012: A Touch of Cloth
Televisierolprente
wysig- 1984: Aladdin and the Forty Thieves
- 1997: Black Velvet Band
- 1999: Pudding Lane
- 2001: EastEnders: It's Your Party!
- 2004: The Bill Uncovered: Kerry's Story
- 2008: The Bill Made Me Famous
- 2008: 50 Greatest Families
- 2009: Wendy Richard: To Tell You the Truth
- 2016: Where Are They Now? The Reunions
Video's
wysig- 2000: Eastenders: 15 Years of EastEnders
- 2015: ME1 TV Talks To... Todd Carty
Verwysings
wysig- ↑ "Law nabs 'The Bill' star helping police". Wales Online (in Engels). 27 Augustus 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2019. Besoek op 28 Februarie 2019.