Tohoku

Die Tohoku-streek (東北地方 Tōhoku-chihō?), Noordoos-streek, of Noordoos Japan (東北日本 Tōhoku-nihon?) bestaan uit die noordoostelike gedeelte van Honsjoe, die grootste eiland van Japan. Hierdie streek bestaan uit ses prefekture (ken): Akita, Aomori, Fukushima, Iwate, Miyagi, en Yamagata.[1]

Tohoku Region in Japan.svg

Tohoku behou 'n reputasie as 'n afgeleë, skilderagtige streek met 'n harde klimaat. In die 20ste eeu, het toerisme 'n belangrike bedryfstak in die Tohoku-streek geword.

VerwysingsWysig

  1. Nussbaum, Louis-Frédéric. (2005). "Tōhoku" in Japan Encyclopedia, p. 970 op Google Boeke