Tolueen
chemiese verbinding
Tolueen is 'n aromatiese koolwaterstof met die chemiese formule C6H5CH3. Dit is 'n uiters belangrike nie-polêre oplosmiddel wat die plek van benseen ingeneem het, omdat dit minder gevaarlik vir menslike gesondheid is.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Tolueen |
IUSTC-naam | metielbenseen, fenielmetaan |
Chemiese formule | C6H5CH3 |
Molêre massa | 92,056 g/mol |
CAS-nommer | 108-88-3 |
Voorkoms | Kleurlose vloeistof |
Reuk | soet, soos verfverdunner |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -95 °C |
Kookpunt | 111 °C |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | ong. 0,6 g/L @ 300K[1] |
Viskositeit | 0,59 cP @ 20 °C |
Dampdruk | 37 torr @ 30 °C |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | geen |
Veiligheid | |
Flitspunt | 7 °C |
Selfontbrandingspunt | 422 °C |
LC50 | 17 mg/L/24 uur (Blouwang-sonvis)[2] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |